Little Warriors Speelskool Garsfontein

Little Warriors Speelskool Garsfontein

Share

Little Warriors is 'n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme vanaf 4 m Lauren Cronje
079 694 0787

Little Warriors is n voldag Christelike speelskool wat kinders neem tussen die ouderdomme van 4 maande en 5 jaar. Hier by Little Warriors streef ons daarna om 'n veilige en liefdevolle omgewing vir elkeen van ons klein Warriors te bied. Ons fokus op elke kind se individuele groei, omdat ons 'n klein skooltjie is kan ons verseker dat elke klein Warrior hope indivuele aandag kan geniet. Al is ons 'n

25/06/2026

🌟 Sandspel = Leer deur Speel! 🌟

Het jy geweet sandspel help kinders om:

βœ‹ Fyn motoriese vaardighede te ontwikkel
🧠 Kreatiwiteit en probleemoplossing te verbeter
πŸ—£οΈ Taalvaardighede uit te bou
🀝 Sosiale vaardighede aan te leer
❀️ Emosionele welstand te bevorder
πŸ”’ VroeΓ« wiskunde- en wetenskapbegrippe te verstaan

Hou sandspel interessant deur:

πŸ¦– Speelgoed en hulpmiddels by te voeg
πŸƒ Natuurlike materiale te gebruik
πŸ—οΈ Uitdagings te skep
πŸ’§ Water by te voeg
🎨 Temas gereeld te verander
πŸ‘©β€πŸ« Saam met die kinders te speel

Elke handvol sand is 'n geleentheid om te leer, ontdek en groei!

πŸ–οΈ Wanneer kinders in die sand speel, ontwikkel hulle hul liggaam, brein, taal, sosiale vaardighede en kreatiwiteit – alles terselfdertyd!

πŸ’š Speel β€’ Ontdek β€’ Groei
Oasis Club 🌱

Vir Afrikaans en Engels pdf's kliek hier : https://kleinkinderonderrig.info/opleiding/sandspel-is-meer-as-net-speel/

23/06/2026

😍😍😍

23/06/2026

Ons geniet ons sensoriese voetpad so baie ❀️❀️❀️

23/06/2026

Tannie Meisie kry haar daaglikse fiksheid sessie sommer chop chop gedoen op die speelgrond πŸƒπŸ»β€β™€οΈ πŸƒπŸ»β€β™€οΈ πŸƒπŸ»β€β™€οΈ Go tannie Meisie 🫢 πŸ₯°

23/06/2026

πŸ€Έβ€β™€οΈ Hoekom is trampolienspring goed vir kinders?

Trampolienspring is nie net pret nie – dit help kinders se ontwikkeling op baie maniere:

✨ Versterk spiere en bou balans
✨ Bevorder koârdinasie en liggaamsbewustheid
✨ Help met sensoriese verwerking en selfregulering
✨ Versterk die kernspiere wat belangrik is vir postuur
✨ Gee kinders 'n gesonde uitlaatklep vir energie
✨ Bevorder selfvertroue terwyl hulle nuwe bewegings bemeester

Die beste deel? Kinders leer en ontwikkel terwyl hulle d**k hulle speel net! πŸŒŸπŸ€Έβ€β™‚οΈπŸ’š

Photos from Little Warriors Speelskool Garsfontein's post 22/06/2026

🌿 Kom kuier by ons en ontdek wat ons klein sensoriese speelskooltjie so spesiaal maak! 🌿

By ons glo ons kinders leer die beste deur te ontdek, te voel, te speel en te ervaar.

✨ Wat kan julle verwag by Little Warriors Speelskool Garsfontein ?

β€’ Weeklikse temas met gepaste kunswerke en aktiwiteite
β€’ Groot fokus op sensoriese spel en ontwikkeling
β€’ Weeklikse bak- en brou-aktiwiteite
β€’ 'n Sensoriese tuin om te verken
β€’ 'n Groentetuintjie waar kinders kan leer en groei
β€’ Groot speelareas en veilige speelgronde
β€’ Kwartaalassesserings om ontwikkeling te monitor
β€’ Daaglikse foto's en terugvoering aan ouers

πŸ’š Kom ervaar die liefde, sorg en leergeleenthede wat ons bied.

πŸ“ Garsfontein
πŸ“ž 079 694 0787

Kom kuier gerus en sien self wat ons so spesiaal maak! 🌱✨

22/06/2026
22/06/2026

πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸŒΏπŸ…πŸ«›πŸ₯•πŸ₯’

22/06/2026

🌿🌱 Ons sensoriese voetpaadjie β€οΈπŸ’™πŸ’š

Want your school to be the top-listed School/college in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Garsfontein
Pretoria
0081