24/06/2026
ππππππΌπ ππ πΎπΌβπππβπΌπΌβ!
Help ons om te wys waarom Laerskool Villieria die beste Afrikaanse Pre-PrimΓͺre Laerskool Γ©n die beste Afrikaanse Laerskool in die Moot is!
Ons vra al ons ouers, leerders, oudleerders, familie en vriende om vir Villies te stem in die Best of Pretoria 2026-toekennings. Elke stem help ons om die uitsonderlike gehalte van ons onderwys, sorg en gemeenskapsgees te vier.
π³οΈ Klik op die skakel hieronder en stem voor 7 Augustus 2026:
https://share.google/vmoOg2UfTmZagvLVW
Saam kan ons wys waarom Villies die trotse keuse van die Moot is!
Best of Pretoria Home
Best of Pretoria is a community-driven recommendations platform showcasing the best local businesses, as voted by Pretoria residents. Nominations are open.
24/06/2026
β/π€ ππ ππππ£ππ π π ππ π π£ππππ€
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Battle of the crown
JNR OVERALL WINNER
This is a massive achievement! Winning Junior Overall while being sick.
Words cannot fully express how proud and grateful I am to have won the 1st Jnr Overall Title! π of Battle of the crown
Thank you to my incredible coach Lu Juan Mzyk for guiding me every step of the way, and to everyone who cheered me on. π€π
Most importantly, thank you to my mom. Mom, you are always there for me, and I couldn't have done this without your endless love and sacrifices. This crown is for us!"
Runway
1st Princess πΈ
Casual
Winner π
High Fashion
Jnr Overall winner π
Main Category
Jnr Overall winner π
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Lily van staden het deelgeneem aan die Noord Gauteng akrobaat kompetisie op 22 Mei. Sy het 2de plek gekry en haar Gauteng noord klere verwerf.
Sy kwalifiseer om Gauteng noord te verteenwoordig by die Gauteng distriks kompetisie in Junie.
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Tescea Leeuwner (Gr 4) het haar Gauteng Noord kleure verwerf in Akrobaat.
Sy het die 22ste Mei deelgeneem aan die Distrik Kampioenskappe en βn 3de plek behaal in haar groep
Level 4 ouderdom 10 en onder.
Ons is super trots op haar
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Alexandrè Halliday (Graad 4V) het die naweek aan sy eerste gymnastik kompitisie deel geneem by TUKS in MAG 1ST DIVISION.
- Hy het 2 Silver medaljes en 3 bronze medaljes gewen.
- Silver vir VAULT Spring
- Silver vir P-Bar
- Bronze High-Bar
- Bronze -vloer routine
- Bronze overall performance
Ons is baie trots op die harde werk wat hy ingesit het om dit te bereik.
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Zianay Kruger het deelgeneem aan die Pretoria Drama Eisteddfod en die volgende prestasies verwerf:
A++ PoΓ«sie
A++ Voorbereide lees (Item wenner)
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Met Groot trots en harde werk verteenwoordig Mary Grace Bolter Gauteng, Marinda Ge**er en Laerskool Villieria by die South Africa Junior Acrobatic Cup 2026.
Met 'n welverdiende 2de plek in haar groep vir die dag en 8ste plek in haar gehele vlak.
Ons is baie trots op jou, geniet ellke oomblik van jou harde werk!
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
NeahnΓ© van Deventer Gr4 het 10 Junie 2026 deelgeneem aan akrobaat Gauteng distrik kompetisie en 2de geeΓ―ndig. Sy neem deel die 26ste Junie aan die nasionale kampioenskappe.
21/06/2026
βπ£ππ€π₯ππ€πππ€ ππ¦ππ₯π π€ππ π ππ§ππ£ππππ
Mianke Neethling het op 15 Junie deelgeneem aan die Gauteng akrobaat kampioenskappe.
Sy het 1ste plek gekry en is gekies om Gauteng te verteenwoord by die 'South African Acrobatic Junior Cup' later die maand.