Laerskool Horison

Laerskool Horison

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Horison, School, Cnr Weaver & Mouton, Roodepoort.

HOEKOM LAERSKOOL HORISON?
- Ten einde lewenskwaliteite by ons leerders vas te lê, volg ons ʼn waardestelsel.
- ʼn Dissiplinêre opvoedingbeleid wat waardigheid, eerlikheid en respek inkweek.
- Om leerders in hulle totaliteit te ontwikkel.

Photos from Laerskool Horison's post 23/06/2026

Landloop 2026

Geluk aan elke leerder wat deelgeneem het aan die Superreeks kompetisie. Ons is trots op julle uithouvermoë en determinasie.

🧡🦅

Photos from Laerskool Horison's post 22/06/2026

Hokkie 2026 🏑

Baie geluk aan ons 1ste Hokkiespan wat vandag hulle 'capping' seremonie gehad het.

Baie dankie aan ons oud-hoofdogter, Marni Vermaas wat 'n boodskap vir die dogters gelewer het.

🧡🦅

22/06/2026

Ons 1ste Hokkiespan het vandag hulle 'cappping' gehad. Baie geluk aan elke dogter wat die span gehaal het.

Dankie aan Marni Vermaas, een van ons Horie Alumni en oud-hoofdogter wat 'n boodskap aan die dogters gelewer het.

Sterkte aan Juffrou Anri en die dogters met julle seisoen.

🧡🦅

22/06/2026

Ons wens graag vir Juffrou Toeks geluk met haar verjaarsdag! Mag jy 'n wonderlike geseënde dag en jaar hê.

🧡🦅

21/06/2026
Photos from Laerskool Horison's post 21/06/2026

💙🦅 Gelukkige Vadersdag aan al ons Horie-pappa's, oupas en vaderfigure!

Agter elke harde stem skuil daar 'n liefde wat onmeetbaar is, 'n beskermende hand en 'n hart wat altyd eerste vir sy kinders klop.

Dankie vir julle leiding, ondersteuning, opoffering en die voorbeeld wat julle elke dag stel.

19/06/2026

Hories, ons het julle hulp nodig! 📚📚

🧡🦅

Photos from Laerskool Horison's post 19/06/2026

🧡🦅 'n Klein gebaar van groot waardering 🦅🧡

Ons hoofleiers het vandag die Horie-skoolpappas met 'n klein geskenkie bederf om hulle te bedank vir hul leiding, ondersteuning en betrokkenheid.

Dankie vir die spesiale bederf.

19/06/2026

Ons wens graag vir Me. Sanah baie geluk met haar verjaarsdag. Mag jy 'n wonderlike geseënde dag en jaar hê.

🧡🦅

Mobile uploads 18/06/2026

Hories Alumni 🌟

Baie geluk Reuben! Ons is baie trots op jou!

🧡🦅

Want your school to be the top-listed School/college in Roodepoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Cnr Weaver & Mouton
Roodepoort
1724

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00