Regmerk.co.za

Regmerk.co.za

Share

Regmerk.co.za is 'n WISKUNDE werkkaart-projek vir ouers en onderwysers. Dit is 'n hulpbron om jou te Nou kan jy dit download en rustig daaraan werk.

Doen 'n soekenjin "search" vir werkkaarte in Afrikaans en dit word gou duidelik - daar is 'n groot behoefte aan behoorlike wiskunde werkkaarte (met antwoorde) wat aflaaibaar, bekostigbaar en volledig geondersteun is. Dit is feitlik onmoontlik om 'n "hassle free" webblad te kry wat jou as onderwyser, ouer of leerder toelaat om kwaliteit blaaie te download wat jou gaan help om wiskunde deur te kom .

05/07/2021

Hi Almal!
Ek moedig julle aan om die kinders besig te hou tydens die vakansie en lockdown tye. My webblaaie het baie werkkaarte vir die kids. Gaan kyk gerus by:
http://www.regmerk.co.za/aflaai
En dan is daar die gratis Engelse werkkaarte ook:
http://www.tickmark.co.za/downloads
Ek hoop almal is gesond en KRY DIE INENTING!
As enige-iemand raad nodig het oor skoolwerk of hoe om by die huiis te leer, e-pos my gerus by [email protected].

"Lockdown" se Grendel losgemaak vir skole? 13/08/2020

Moeg vir die Grendeltyd "Knockdown"?

"Lockdown" se Grendel losgemaak vir skole? Honderde Ma's en Pa's (en kinders) raak nou lekker g@tvol vir die grendeltydperk! Soveel mense is nou al desperaat dat dinge na normaal toe moet terugkeer. En tog is daar vrese vir die coronavirus wat nog steeds keer dat die skoolbanke vol sit.

Tickmark.co.za Free Download Signup 18/04/2020

Hi almal. Ek hoop julle hou nog uit onder die LOCKDOWN! Min dae ...
Ouers, onderwysers en leerders kan nou die 109 bladsye GRATIS weergawe van ons English Language Worksheets E-Boek aflaai vir leerders wat in die hoërskool is:

Tickmark.co.za Free Download Signup If you subscribe to our mailing list today you will be able to download our free Mathematics worksheets. You will also get EXCLUSIVE download access to 100 pages from our new English Language Worksheets Ebook (for FREE). You can download your free worksheets by subscribing below ...

COVID-19 Learner Support Package 12/04/2020

Hallo almal. As jy kids op skool het ... onthou om die Department van Onderwys se webblad te besoek by ...
https://www.education.gov.za/
Hulle het baie gratis hulpmiddels. En moenie vergeet om my webblad weer te besoek nie ... ek het baie gratis werkkaarte bygesit vir wiskunde en engels. 😎👍

COVID-19 Learner Support Package COVID-19 Learner Support Package, COVID-19, COVID19 covid19, Covid-19, coronavirus

Wiskunde Werkkaarte vir die LAAAANG Vakansie 😀 22/03/2020

Wiskunde Werkkaarte vir die LAAAAANG vakansie:

Wiskunde Werkkaarte vir die LAAAANG Vakansie 😀 As onderwyser besef ek hoe moeilik dit is om ons leerders konstruktief tydens die vakansie besig te hou. As jou kind nou in graad 7, 8 of 9 is ... (of as jy iemand ken wat in hierdie groep val) wil ek jou uitnooi om my Wiskunde Werkkaarte boekie te kry.  Dit bevat 267 bladsye vol werkkaarte en die...

22/03/2020

Wiskunde hersiening vir die lang vakansie
As onderwyser besef ek hoe moeilik dit is om ons leerders konstruktief tydens die vakansie besig te hou. As jou kind nou in graad 7, 8 of 9 is ... (of as jy iemand ken wat in hierdie groep val) wil ek jou uitnooi om my Wiskunde Werkkaarte boekie te kry.

Dit bevat 267 bladsye vol werkkaarte en die antwoorde is ingesluit. Daar is 'n assesseringstoets om jou kind te help bepaal waar haar/sy vermoë lê asook 'n klomp ander hulpmiddels.

Lees meer oor hoe om die boekie dadelik aan te skaf en af te laai:
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Groete en gesondheid vir hierdie interessante tye.
Lourens Breytenbach

www.regmerk.co.za

Regmerk.co.za Wiskunde Hulpbronne 04/10/2017

Hallo almal! Nou's die tyd om jou kind in graad 7-9 se wiskunde hulpbronne af te laai om hersiening te doen voor die eksamen wat op hande is begin!

Onthou die graad 7, 8 en 9 sillabusse oorvleuel baie. Outjies wat sukkel met die basiese begrippe sal baie baatvind by ons boekies.
Gaan kyk weer by www.regmerk.co.za
Of bestel jou volle hersienings-gids nou by ...
http://www.regmerk.co.za/werkkaart1

Regmerk.co.za Wiskunde Hulpbronne Regmerk.co.za is 'n nuwe webblad deur Lourens Breytenbach en dit verskaf wiskunde werkkaarte, vraestelle en ander hulpbronne aan leerders, onderwysers en ouers van wiskunde leerders in die senior fase (graad 7, 8 en 9). Laai ons gratis eBoek af en vind uit "hoe slim jy is".

Want your school to be the top-listed School/college in Roodepoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Roodepoort
1709