Olke Bolke Naskool Sentrum

Olke Bolke Naskool Sentrum

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Olke Bolke Naskool Sentrum, School, 509 Koedoebessie Straat, Helderkruin, Roodepoort.

’n Huislike omgewing waar kinders ’n gesonde middagete kry, huiswerk deeglik gedoen word en hulle met liefde en sorg ondersteun word. ✨
Gegrond op Christelike waardes – ons gee om soos mammas en gaan altyd die ekstra myl. 💛

Photos from Olke Bolke Naskool Sentrum's post 22/06/2026

🎉❄️ OLKE BOLKE VAKANSIEPROGRAM ❄️🎉

📅 26 Junie – 20 Julie
🌿 Avontuurweek�❄️ Winter Wonderland�🎊 Feesweek

3 weke vol pret, speletjies, kreatiewe aktiwiteite, nuwe avonture en heerlike kos! 🤩
Bespreek jou kind se plek vandag nog!

21/06/2026

💙 Gelukkige Vadersdag aan al ons fantastiese pappas! 💙

Dankie vir julle liefde, geloof, ondersteuning en alles wat julle vir julle kinders doen. Julle maak ’n verskil wat verder strek as wat woorde kan sê.

Geniet julle spesiale dag! 🌟

Groete
Olke Bolke Naskool Sentrum

08/06/2026

Ons is so TROTS op ons Mikayla Viljoen in Gr5 wat in kwartaal 1 deel was van die toppresteerders van 80% 🤩🏆
Hou so aan! ⭐️

Photos from Olke Bolke Naskool Sentrum's post 05/06/2026

Ons is so TROTS op ons Gr4 Olke Bolke maatjies wat in kwartaal 1 toppresteerders van 80% is! 🤩🏆
Hou so aan! ⭐️

Photos from Olke Bolke Naskool Sentrum's post 24/05/2026

Vrydag se vetkoek en maalvleis was ‘n groot treffer! 😍 Die kinders het dit só geniet en elke happie met groot glimlaggies geëet. ❤️

Photos from Olke Bolke Naskool Sentrum's post 10/05/2026

Ons het hard gewerk om ons mammas hierdie Moedersdag spesiaal te laat voel 💐❤️
Die kinders het met liefde kaartjies, armbande en bederfies gemaak ✨🌸

10/05/2026

Gelukkige Moedersdag aan al ons ongelooflike mamma’s 🌸💖

Dankie vir julle liefde, geduld en alles wat julle elke dag doen. Julle word opreg waardeer!

Baie liefde ♥️

18/04/2026

🚨 MOENIE UITMIS NIE! 🚨
Elke Vrydag is dit tyd vir pret, pret en nóg pret by Olke Bolke! 🌈🎉
Bak 🍪 | Verf 🎨 | Skep 🌱

18/04/2026

Ry saam deur ‘n lyn vol laggies, pret en gelukkige harte 🌈

Want your school to be the top-listed School/college in Roodepoort?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


509 Koedoebessie Straat, Helderkruin
Roodepoort
1724