Steggies Kleuterskool

Steggies Kleuterskool

Share

‘n Liefdevolle omgewing met pragtige natuurskoon, individuele aandag en ‘n familie-oriëntasie kleuterskool vir babas vanaf 4 maande tot 5 jariges kleuters.

www.steggieskleuters.co.za Die maak van steggies behels tipies dat ‘n klein gedeelte van ‘n ouer-plant verwyder word. Deur die steggie dan van die regte sorg, klimaat, groeimedium en ander hulpmiddels te voorsien, word die steggie aangemoedig om sy eie wortelstelsel te vestig en as ‘n onafhanklike plant te groei.

‘n Liefdevolle omgewing met pragtige natuurskoon, individuele aandag en ‘n familie-

13/06/2026

Liewe Tannie Jodene

Baie geluk met jou verjaarsdag! 🎉 Dankie vir alles wat jy vir ons doen. Jy sorg nie net dat alles mooi skoon en netjies is nie, maar is ook altyd bereid om in te spring en te help waar nodig. Jou vriendelikheid, harde werk en omgee maak ’n groot verskil, en ons waardeer jou opreg.

Mag jou dag gevul wees met vreugde, liefde en baie bederf! 🌷🎂

31/05/2026

🍂 Herfspret by die skool!
Hierdie week het die maatjies meer geleer oor herfs deur lekker buite op die plaas te gaan stap en te kyk hoe die bome se blare verander. Ons het herfsblare opgetel vir kunstakies, gebak en gebrou, heerlik buite gespeel en natuurlik musiek gemaak saam met Oom Roland. Nog ’n week vol leer deur speel! 🍁🎶😊

24/05/2026

Die Leeubekkies het dié week heerlik Markdag gehou! 🎉 Die maatjies het die geleentheid gekry om hul eie produkte te verkoop en só hul eie sakgeld te verdien. Groot opgewondenheid het geheers terwyl die res van die maatjies hulle kom ondersteun het. Dit was ’n wonderlike ervaring vol leer, selfvertroue en baie pret! 😊

23/05/2026

Hierdie week se tema was troeteldiere 🐶🐱 Die kinders het meer geleer oor verskillende troeteldiere en hoe om hulle lief te hê en mooi te versorg. Tannie Leandri het ook vir Lilly en Hazel gebring om vir ons te kom kuier — dit was saam met Markdag beslis een van die week se groot hoogtepunte! 🐾✨

Photos from Steggies Kleuterskool's post 14/05/2026

Vandag het ons Hemelvaartdag saam gevier en die maatjies meer vertel van hierdie spesiale dag en wat dit beteken. ✨
Ons het gesels oor Jesus wat teruggegaan het hemel toe en dat Hy altyd by ons is in ons harte. 💛🙏

09/05/2026

Liewe Tannie Noma 🌸
Baie geluk met jou verjaarsdag! Dankie vir al die liefde, geduld en omgee wat jy elke dag vir ons babas gee. Ons hoop jou dag is gevul met vreugde, bederf en baie glimlagte! 🎉💛

29/04/2026

🐶😮‍💨 That Barking Cough at Night? It Could Be CROUP

If your child suddenly wakes up at night with a harsh, barking cough…
almost like a seal or dog bark…

👉 Don’t ignore it.

It could be croup— a common but sometimes serious airway infection in young children.

🫁 What is croup?

Croup is a viral infection of the upper airway (voice box and windpipe).

👶 Most common in:
• Children under 4
• But can happen in older kids too

👉 Younger children are more affected because their airways are smaller, even a little swelling can make breathing difficult.

🦠 What causes it?

Usually caused by the parainfluenza virus
👉 The same viruses that can also cause chest infections

🌙 How it typically starts

• Child goes to bed fine 😴
• Wakes up suddenly between 11pm–2am
• With:
• A barking cough
• Noisy breathing when breathing in (stridor)
• Hoarse voice
• Sometimes fever

👉 Symptoms are often worse at night and better during the day

🚨 When to act FAST

If your child has:

• Noisy breathing when breathing in (stridor)
• Struggling to breathe
• Chest pulling in with breaths
• Looks anxious or distressed

👉 This is a medical emergency

➡️ Go to ER immediately

❄️ A strange but true tip

Some children improve on the way to hospital
👉 Cooler air can temporarily reduce airway swelling

BUT:
⚠️ This does NOT mean the problem is gone

📉 What happens over the next few days

Croup can move lower into the chest:

• Barking cough → becomes wetter
• May develop:
• Phlegmy cough
• Wheezing
• Shortness of breath (especially in babies)

🏥 How it is treated

Treatment focuses on opening the airway:

• Cortisone (very effective)
• Inhalations
• Adrenaline (in more severe cases)

👉 Most children improve quickly with treatment

⚠️ Important

Other serious conditions can look like croup and must be excluded by a doctor.

Most children:
• Improve quickly
• May go home the next day
• Recover fully with treatment

💬 If your child has ever had that barking cough at night, you’ll never forget it.

Dr Willem Smit
Paediatrician

Want your school to be the top-listed School/college in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Devon Valley Street
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30