Pret op die plaas

Pret op die plaas

Share

Ons is passievol daaroor om voorskoolse kinders in hul geheel te ontwikkel deur klem te plaas op speel.

Ons glo kinders leer die beste in die natuur en só word al die sintuie ook ontwikkel. Ons doel is om daagliks ‘n verskil te maak in elke kind se lewe.

Photos from Pret op die plaas's post 18/06/2026

EMOSIE = GELUKKIG😀

17/06/2026

Ons begin die week op die regte voet 🦶

Photos from Pret op die plaas's post 12/06/2026

Handjies wat werk🙌

09/06/2026

BUITE ☀️- Waar ons verbeelding wild hardloop

Photos from Pret op die plaas's post 09/06/2026

- Vandag lees ons ons pad deur die wild met ons neusies in boeke en ons gedagtes in die bosveld. 📚🦊

Photos from Pret op die plaas's post 02/06/2026

👣 “ One small step at a time, little feet are learning and growing every day.”

01/06/2026

Dit is amper tyd vir vakansieprogram!

Week 1: 30 Junie tot 2 Julie / Week 2: 14-16 Julie

Koste: R180 per dag
Tyd: 08:00 - 13:00

Kontak vir Lolla om jou plekkie te bespreek.
081 788 4240
[email protected]

Ons hoop om jou daar te sien 🥳

Photos from Pret op die plaas's post 27/05/2026

I spy with my little eye... 👁️

A little green leaper with big, bulging eyes, blending perfectly into the lily pads! This master of disguise is just chilling out, waiting for a tasty fly to buzz by. 🪰🐸

25/05/2026

‘n Week vol Padda-pret wat wag.

- 🐸

Want your school to be the top-listed School/college in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


R304, Newinbosch Neighbourhood Estate
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00