19/12/2024
Boek vir 2025 wiskunde ekstra klasse vir graad 4-9 leerders.
Ekstra wiskunde klasse vir Gr 4-9 in Afrikaans.
19/12/2024
Boek vir 2025 wiskunde ekstra klasse vir graad 4-9 leerders.
23/03/2023
08/12/2021
Skakel my vir wiskunde klasse vir 2022. Ons begin weer saam die skole.
12/01/2021
Opgewonde oor 2021 ten spyte van alles. WISKUNDE klasse begin 1 Feb. Ek sien uit om die jaar se Wiskunde tema's deur te werk en seker te maak die leerders verstaan alles, maak nie saak wat die jaar inhou. Kontak my gerus vir wiskunde ekstra klasse vir gr. 4 tot 9.
Wiskunde klasse vir gr. 4 - 9 is weer volstoom aan die gang by die sentrum van die week af. Bel my gerus as jou kind ekstra hulp benodig. 📝📐📏
Nicola Cloete 079 517 0336.
18/07/2020
Zoom klasse eenkeer per week en lesse op google classroom vir kwartaal 3.
Kontak my gerus as jou kind ekstra hulp benodig.
Gr 4 - 9 wiskunde ekstra klasse.
14/01/2020
Voorspoedige 2020...
Wiskunde klasse is in lyn met die skole se werk, bel eerder voor jy voel jy gooi die boek in die asblik ;)
27/11/2019
Wiskunde ekstra klasse begin 20 Januarie 2020, bel my gerus as jou kind ekstra hulp benodig.
28/02/2019
Weens onvoorsiene omstandighede begin die WISKUNDE KLASSE vir Gr. 4-9 eers 2 April 2019 [ Kwartaal 2].
Kontak my gerus as jou kind hulp benodig.
18/01/2018
Skakel my gerus as jy Ekstra Wiskunde klasse vir jou kind benodig.
Klasse is vir Gr. 4-9 en slegs in Afrikaans.