23/06/2026
Jou kind het nie ʼn balkie nodig om ʼn leier te wees nie - Maroela Media
Leierskap is soveel meer as ʼn titel. Hierdie gratis hulpbron help leerders om selfvertroue, verantwoordelikheid en belangrike lewensvaardighede stap vir stap te ontwikkel.
20/06/2026
Jou kinders behoort nie aan jou nie. Hulle word net 'n kort tydjie aan ons geleen.
Jou taak is nie om 'n kleiner weergawe van jouself groot te maak nie of om jou eie onvervulde drome deur hulle uit te leef.
Jou roeping is om 'n mens groot te maak wat vriendelik, sterk, eerlik en gelukkig is.
Help hulle om die beste weergawe van HULSELF te word – nie die beste weergawe van JOU nie.
Want eendag sal hulle hul eie pad stap, hul eie drome droom en hul eie storie skryf.
Gee hulle wortels om gegrond te bly, en vlerke om te vlieg.
Kinders is nie ons besitting nie; hulle is ons grootste verantwoordelikheid.❤️
18/06/2026
By kweek ons Winskunde Wenners! 💪 Gesels vandag nog met Desiré om te help sodat jou kind weer Wiskunde liefkry.
15/06/2026
aan 2026 = "Dokter-Dokter" is nie net kinderspeletjies nie.
Dis hier waar die toekoms begin...
13/06/2026
na by . Want om te "serve & protect" sit so in sy bloed!
12/06/2026
Hierdie winter maak ons dit makliker vir gesinne om deel van die Slimmer Akademie familie te word! 💙
🎉 Skryf 2 kinders in en ontvang die 1ste maand GRATIS vir die 2de kind!
’n Veilige plek waar kinders leer, groei, huiswerk doen, voorberei vir eksamens en selfvertroue bou.
📍 Beperkte plekke beskikbaar.
📞 Desire: 082 923 3200
⭐ Slimmer keuses, helderder toekoms! ⭐
TsVsGeld | Slegs nuwe inskrywings kwalifiseer.