21/06/2026
Happy Fatherβs Day! π
Die skool waar jou kind nie net 'n nommer is nie!
21/06/2026
Happy Fatherβs Day! π
18/06/2026
By kweek ons Winskunde Wenners! πͺ Gesels vandag nog met DesirΓ© om te help sodat jou kind weer Wiskunde liefkry.
15/06/2026
πΆπ€π€ Groot leer begin met klein ontdekkinge!
By Klein Maar Getryn moedig ons selfs ons babas aan om die wΓͺreld om hulle te verken. Kontrasboeke help om fokus, sigontwikkeling en nuuskierigheid van kleins af te stimuleer. π
Elke kykie, elke aanraking en elke nuwe ontdekking is 'n belangrike stap in jou baba se ontwikkeling. π
π Kontak MontikΓ© vandag: 083 411 8696
πΆβ¨
12/06/2026
βοΈπ ONS VRIES ONS PRYSE! πβοΈ
By Klein Maar Getryn glo ons dat kwaliteit sorg, liefde en ontwikkeling vir elke gesin toeganklik moet wees. Daarom vries ons ons pryse hierdie winter! π
π Skryf 2 kinders in en ontvang die 1ste maand GRATIS vir die 2de kind!
By ons kry elke kind:
π Geleenthede om te leer
π± Ruimte om te groei
π Ondersteuning met huiswerk
β Selfvertroue om te blom
π‘ 'n Veilige, liefdevolle omgewing waar klein handjies groot drome bou. π
π Beperkte plekke beskikbaar.
π Kontak MontikΓ© vandag: 083 411 8696
T's & C's geld. Slegs nuwe inskrywings kwalifiseer.
04/06/2026
Terwyl ons maats nou so hard leer aan eksamen werk, kom ons vier hulle toekomsdrome! Kyk net hoe groot droom ons mooie maat van die lewe as 'n Wildbewaarder.
01/06/2026
π Sterkte aan al ons leerders en oud-leerders wat eksamen skryf! π
Onthou dat sukses nie gaan oor perfek wees nie, maar oor jou beste gee. Elke probeerslag tel, elke tree vorentoe maak 'n verskil, en ons glo in elkeen van julle. π
Asem diep in, glo in jouself en doen jou beste. Julle kan dit doen! β
29/05/2026
Geniet die naweek; gryp elke oomblik! βοΈ
26/05/2026
Kom doen Monkeynastix Vaal Triangle by ons hier by . Dis lekker pret! π₯
26/05/2026
π Om met klein kindertjies te werk is βn groot voorreg!
By gee ons liefde, aandag en veilige ruimte vir elke klein hartjie om te groei. πβ¨
Dankie aan ons wonderlike juffrouens wat elke dag met liefde bou aan groot drome en mooi herinneringe. π«Ά
π Kontak MontikΓ© om jou kind in veilige hande te besorg: 083 411 8696
Klein handjies. Groot drome. Helder toekoms. π
24/05/2026
π 17 jaar van liefde, laggies en groei! π
By is elke klein handjie deel van ons familie. π«Ά
Dankie aan elke ouer vir julle vertroue en aan elke kind wat ons harte vol maak! πβ¨
π Kontak MontikΓ© om deel te word van ons familie βοΈ 083 411 8696
Klein handjies. Groot drome. Helder toekoms. π
| Monday | 06:45 - 17:00 |
| Tuesday | 06:45 - 17:00 |
| Wednesday | 06:45 - 17:00 |
| Thursday | 06:45 - 17:00 |
| Friday | 06:45 - 17:00 |